Question: Question 7 / Vraag 7 In order to apply machine learning to a particular prob - lem, your team collected 1 2 0 0 0
Question Vraag
In order to apply machine learning to a particular prob
lem, your team collected weather data points of
input features. Your team also collected the corresponding
power output data from a large solar photovoltaic power
system. You wish to evaluate various techniques and
learning parameters to best use future inputs to predict
system power output, given the weather conditions.
a Is this an example of supervised or unsupervised
learning? Motivate your answer.
b Clearly explain what is meant by a "training set",
"validation set" and "test set" by referring to the
function of each data set in terms of model devel
opment.
c Indicate how you much of the data set as percent
ages you would allocate to each of the "training
set", "validation set" and "test set". Motivate your
answer.
Om masjienleer op n spesifieke probleem toe te pas, het
jou span weerdatapunte versamel wat intreek
enmerke het. Jou span het ook die ooreenstemmende
drywingsuittreedata versamel vir n groot fotovolta
ese sonkragsentrale. Jy wil graag verskeie tegnieke en
leerparameters uitprobeer om die beste manier te vind
om toekomstige intrees te gebruik om die kragstelsel se
drywing te voorspel, gegwe die weersomstandighede.
a Is hierdie voorbeeld van geleide of ongeleide
leer? Motiveer jou antwoord.
b Verduidelik wat bedoel word met n "afrigtingstel",
"bevestigingstel" and "toetsstel" deur te verwys na
die funksie van elke datastel in terme van model
ontwikkeling.
c Dui aan hoeveel van die datastel as persentasie
jy sal allokeer aan elkeen van die "afrigtingstel",
"bevestigingstel" en "toetsstel". Motiveer jou ant
woord.
Step by Step Solution
There are 3 Steps involved in it
1 Expert Approved Answer
Step: 1 Unlock
Question Has Been Solved by an Expert!
Get step-by-step solutions from verified subject matter experts
Step: 2 Unlock
Step: 3 Unlock
